Onlangse navorsing toon daar is 'n behoefte by mense nie net vir lewensversekering nie, maar spesifiek vir seksversekering. Wat dit presies behels, weet ons nie, maar die maatskappye het glo besluit elkeen sal een spesifieke soort seksgedrag dek.
Hier's die opsies:
Opsie 1: As jy saam met jou vrou slaap: Legal & General
Opsie 2: As jy saam met jou vrou in jou kar slaap: Auto & General
Opsie 3: As jy saam met iemand anders se vrou slaap: Mutual & Federal
Opsie 4: As jy saam met jou skoonma slaap: Ou Mutual
Opsie 5: As jy saam met 'n Moslem-vrou slaap: Sanlam
Opsie 6: Slaap saam met meer as een persoon in dieselfde tydperk: Prestasie Multiplex
Opsie 7: Man slaap saam met 'n ander man: Hollard
Opsie 8: As jy op die ingewing van die oomblik saam met iemand slaap: Momentum
Opsie 9: Slaap saam met jou eks: OUTsurance
Opsie 10: Slaap saam met 'n prostituut: Budget
Opsie 11: Slaap saam met iemand wat jy van geen kant ken nie: Discovery