My CV

My C.V.  

 

1985 - 1987: Laerskool Boerefort Gr.1 - Std.1

1988 - 1990: Laerskool Totiusdal Std.2 - Std.4

1991:   Laerskool Drakenstein Std.5

1992 - 1994:  Hugenote Hoërskool Std.6 - Std.8

1995:  Paarl Gimnasium Std.9

1996:  Studeer aan Intec kollege Afrikaans en Bybelkunde

1997 - 2002: Studeer aan die Universiteit van die Lewe in Betty'sbaai

2000 -2002:  Studeer verder by Tygerberg hospitaal se psigiatriese afdeling

Aug 2002 - Mei 2003: Ontvang "n privaat admin pos in Moorreesburg

Jun 2003 - Des 2004: Werk op 'n plaas in Porterville

2005 - 2006: Werk aan en af tussen Durbanville, waar ek vryskut admin doen vir Vintage metals, en Betty's baai, waar ek "n nagraadse studie doen aan die Universiteit van die Lewe

Jan 2007: Doen "n internskap by Camphill Village in Hermanus

Mei 2007 - Sep 2019: Ontvang 'n pos by die Aanhouwen werk- en versorgingsentrum vir volwasse intellektuele gestremde persone in Somerset-Wes waar ek in beheer was van hulle herwinningsprojek en later hulle boekwinkel behartig het. Ek het ook gehelp met hulle rekenaargeletterheidsprojek.

Nov 2017 - Jul 2019: Tik en redigeer my pa se outobiografie .

Okt 2019 - Des 2022: Werk as 'n boekwinkel assistent by The Book traders in Wellington.

2023: Trek terug Strand toe vir sabbatsverlof.

2024: Doen ek die volgende:

Bestudeer die aandelemark en koop en verkoop aandele

2025: Studeer die volgende vakke:

Bitcoin 101

Stock trading 101

Computer science 101

Technology 101

Internet 101

Music production 101

3d Animation 101

Bybelstudie 101

Art photography 101