Brenda Flotz het saam met vriende gaan bergklim en op 'n stadium het hulle sulke toue moes neem en hulle self optrek teen 'n rots.  Die tou het teen haar gesig geslaan en haar kontak lens uitgeslaan.  Brenda kon letterlik net uit een oog sien.  Sy het dadelik rondgekyk om te kyk of sy nie die lens kan sien nie.  Toe klim sy maar verder saam met haar vriende. Toe hulle bo kom, het sy saam met haar vriende daar gestaan en die asemrowende uitsig aanskou. Brenda kon egter nie die wonder van die uitsig saam met haar vriende geniet nie. Sy kon net deur een oog sien. En dit was haar swakker oog Haar vriende het haar help soek aan haar lyf of op haar rugsak, dalk het die lens teen dit geval en daar bly sit. Ook haar skoene deurgekyk.

Brenda turned to the Lord, asking Him to search for the missing lens. She quoted from 2 Chronicles: “The eyes of the Lord search the whole Earth in order to strengthen those whose hearts are fully committed to Him.”
Brenda se vriende het haar gehelp oppad af van die berg af.
Daar het ‘n ander groep stappers van voor af op gekom, en een van hulle vra:
Het een van julle dalk n kontaklens verloor?
Die ander stapper wys toe hoe ‘n mier ‘n DSTV skottel op sy rug dra
Brenda rushed over and saw an ant carrying a contact lens across the rock.
She knew it was God’s way to strengthen her faith.

Brenda se pa was 'n spotprent tekenaar, Hy het n prentjie geteken van die hele affere met die onderskrif daarby:
“God, I don’t know why you want me to carry this load. I can see no good in it and it’s awfully heavy and I can’t eat it. But if you want me to carry it, I will.”